Die donkies
|
Category: |
Paintings |
|
Price: |
R 7650.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
eendag was daar 'n vrou
sy't klaar 'n hond gehad
en katte
maar toe sy op 'n plek gaan bly met 'n lusernlandjie teen die huis
toe ruil sy haar eks man se boot
wat heeltyd in haar stoorplek bly staan het
vir 'n donkietjie
die donkietjie se naam wat ho
en die vrou het so baie van ho gehou en ho het so baie van die vrou gehou
Maar toe sien die vrou dat ho alleen was
toe ruil sy haar eks man se bike
wat nog in haar stoorplek gestaan het vir nog 'n donkietjie
daai donkietjie se naam was hi
en hi was baie lief vir ho en ho was baie lief vir hi
En as die vrou naderkom
sê hi en ho: hiho hiho hiho
dit beteken ons is verskriklik lief vir jou
En hi en ho het lank lank en gelukkig saam met die vrou gelewe
©LIDI
1m x 750.blocked board