Die ganse
|
Category: |
Paintings |
|
Price: |
R 5555.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
ek dink vanaand aan die liedjie van daai doei tyd
toe ons nog seven singels op die platespeler gespeel het
en 'n songtjie soveel kere oor en oor gespeel het
dat ons nou na 50 jaar steeds die wysie en die woorde ken
Friends all tried to warn me
But I held my head up high
All the time they warned me
But I only passed them by
They all tried to tell me
But I guess I didn't care
I turned my back and
Left them standing there
All the burning bridges that have fallen after me
All the lonely feelings and the burning memories
Everyone I left behind each time I closed the door
Burning bridges lost for forevermore
Ek onthou spesifiek 'n briefie in die pos na my toe
van my maatjie van Carnavon af
wat my gewaarsku het oor dinge en goeters
Maar dink jy ek wou luister????
nee wena het net voortgegaan
en haar kop allerbitterhard gestamp
En vanaand sit ek en dink aan die liedjie
en ek dink dan het ek seker brûe verbrand
maar ek kan met groter eerlikheid sê
rerig rerig
al was ek vir die laaste 15 jaar
(goeiegenugtigfoktog hoe vinnig vlieg 15 jaar verby)
'n rolbos van formidabele formaat
dink ek tog ek het meer brûe
gebou as verbrand
you know
dis wat ek nodig het om te glo
dat al gee ek eintlik meestal rerig nie meer 'n flying fuck om nie
dat ek tog hier en daar iets goeds gebou het
met my prentjies en my woorde
want wat is dit wat die lewe die moeite werd maak?
as daar tog tussen al die sinisme en flying fucks
ietsie goeds van jou aan iets of iemand afgesmeer het
en daai's genoeg
sodat jy nie meer hoef te lamenteer saam met die liedjie nie
All the burning bridges that have fallen after me
All the lonely feelings and the burning memories
Everyone I left behind each time I closed the door
Burning bridges lost forevermore
want iewers iewers het jy op 'n plaas in 'n wit huisie gebly
waar jy happy was
en toe jy weggaan het jy jou hoenders en kalkoene en ganse
vir colin gelos
en ek glo met my hele hart
my veervriende is steeds happy daar
en tussen hulle en my is daar 'n brug
van ewige onthou
want daar was 'n tyd
'n oomblik in die ewigheid
dat ons vir mekaar baie baie goed was
en dit beteken steeds en vir altyd iets......
©Lidi
600x800 blocked