Ek kyk na jou
|
Category: |
Paintings |
|
Price: |
R 5500.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
ek kyk na jou en jy kyk na my
en ons kan sien
hoeveel stories
en briewe
en letters
die lewe al oral oor jou
hart en siel en lyf geskryf het
maar veral in jou oë
dis deur die vensters van jou oë
waarin ek merke
van jou
en jou ma
en jou ouma
en al die vroue van jou verlede
kan lees.....
©Lidi
600 x 800