Lidi de Waal

 (0)

Reviews

Nicolene Smith

Ek is 'n groot Lidi de Waal aanhanger. Haar skilderye is briljant en skryf stukke uiters eerlik.

Toe ek hierdie boek gekoop het, het ek gedink dis 'n kinderboek - dit handel imners oor haar en haar kleinkinders se daaglikse verf manewales.

Min het ek geweet.... Hierdie is 'n sielsboek. Voedsel vir die siel. Wat jou herinner dat daar goed in alles om jou is - jy moet dit net raak sien. En dan gaan elke stuk gepaard met 'n pragtige Lidi tekening.

Leonie Scott

As jy eers 'n Lidi de Waal Fan is, dan is jy 'n FAN!!!!!

 

Buiten al haar boeke, 3 skilderye en 1 beeld, is ek binnekort nog 'n beeld ryker!